Nasionale Vergadering van Botswana

24°39′31″S 25°54′38″E / 24.65861°S 25.91056°O / -24.65861; 25.91056

Die parlementsgebou in die hoostad Gaborone

Die Nasionale Vergadering is die wetgewende liggaam van Botswana se eenkamer parlement. Dit word aangeraai deur die Ntlo ya Dikgosi wat nie 'n huis van die Parlement is nie.[1]

Die huidige Nasionale Vergadering, wat gevorm is na die verkiesing wat op 23 Oktober 2019 gehou is, het altesaam 65 lede. 57 lede word direk in kiesafdelings met behulp van die eenvoudige meerderheid (of eerste-na-die-pos-stelsel) vir 'n termyn van vyf jaar vierkies. Ses lede word gekoöpteer (volgens geheime stemming van die res van die Vergadering), terwyl die oorblywende twee (die President en Prokureur-generaal) ex officio is.

  1. Norton, Philip (7 Augustus 2006). "How many bicameral legislatures are there?". The Journal of Legislative Studies (in Engels). doi:10.1080/1357233042000322436. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2021. Besoek op 20 Julie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search